Home » Poplap Annie by Riana Pope
Poplap Annie Riana Pope

Poplap Annie

Riana Pope

Published May 16th 2012
ISBN :
ebook
Enter the sum

 About the Book 

Poplap Annie se ondervindings in menswereld word pragtig omskryf in die twaalf hoofstukke. Sy leer haar popmaatjies lewenslessies wat kinders sal boei en inspireer. Haar wye glimlag gaan nooit verlore nie al probeer sy haar lapgesiggie op n plooi teMorePoplap Annie se ondervindings in menswereld word pragtig omskryf in die twaalf hoofstukke. Sy leer haar popmaatjies lewenslessies wat kinders sal boei en inspireer. Haar wye glimlag gaan nooit verlore nie al probeer sy haar lapgesiggie op n plooi te trek. Sy kan met alle diere kommunikeer. Mense mag nooit uitvind dat sy hulle kan sien en verstaan nie.